KOLDERSTOK BATAVIA / HAARLEM

Tja Heinrich, wat moet ik daar nog aan toevoegen, knap stukkie werk hoor :thumbsup:
En ik denk dat er nog wel een paar maandjes bij gaan komen hoor....:rofl::rofl:
 
@Hans Groenenberg Baie dankie Hans. Jou compliment word op hoog op prys gestel. Tydens die verf van die onderwatergedeelte van die romp het ek telkens weer na jou 7P gekyk as reference van hoe dit moet lyk, Die 7P bly nog n groot inspirasie.
 
@Pingu57 Peter jou mooi woorde is altyd belangrik vir my.

Ek is baie gelukkig om n wonderlike admiraal te he wat nooit kla or verwyt dat ek te veel tyd aan die Haarlem bestee nie. Net gisteraand het ek vir haar n foto van die Proxxon MB240E gewys. Haar woorde was : "As ons dit nodig het, koop ons dit!"

Dit is nou maar net n voorbeeld van haar ondersteuning.
 
@Jaques Beste Koos. @Hans Groenenberg se 7P het my gemotiveer om te begin bou, jou Batavia was my inspirasie die afgelope half-jaar. Sodra ek met die tuigage begin, sal jou bouwverslag permanent oop wees op my PC. Baie dankie vir al die mooi woorde en ondersteuning.
 
Gefeliciteerd met het halve jaar Heinrich! Ze ziet er al mooi uit.

Het heeft mij nu bijna 8 jaar gekost om de Friesland te krijgen waar 'ie nu is. Dus het komt zeker goed.

@Alex Ek het heel toevallig jou post gesien op die Spansk Galleon topic. Baie dankie, Alex - soos @Stephan Kertesz zeg: Tyd is nie belangrik nie!;)
 
@Eduard Baie dankie vir die leuke reaksie, Eduard! Dit gaan egter nog n tydjie neem, so jy is baie welkom om te volg!:D Ek geniet ook jou bou van die Groene Draeck baie - jy doen prachtige werk!:thumbsup:
 
Back
Top