Hello Almal
Nou na n gesoek kry ek die Haarlem op pagina 3 - ek voel skoon skuldig dat ek haar so in obscurity laat verval het!
En vir die van julle wat al vergeet het wat ek nu eintlik bou - so n refresher.
Net voordat die fortuining heeltemaal dicht was, het ek die notatjie (op n Kolderstok notepad natuurlik) ingefriemel vir die nagedachtenis.
n Begin aan die geschut is gemaak met die assembly van die rolpaarden.
En terwijl die lijm uitdroog, het ek die swartmaakproses van die kanonnen begin.
Eers die bad in acetone.
Mooi uitdroog en toe binne die Chinese weergawe van n "blackening solution".
Die eerste poging was heel gaaf, maar heeltemal the nuut vir kanonnen wat gewerk het. So dit was toe maar terug in die solution, en daarna afwas met n hoogs geheime vloeistof wat net in China beskikbaar is.
Ek is baie gelukkig met die patina van die eindresultaat.
Nou ja vriende - dit is al waarvoor daar nou tijd is. My twee afdae is verbij en van more is dit voor die klas.
Baie dankie vir die volg van die bouwverslag en soos altijd is alle kommentaar en hulp baie welkom.
Vriendelijk groet - Heinrich