KOLDERSTOK BATAVIA / HAARLEM

Hello Almal

Nou na n gesoek kry ek die Haarlem op pagina 3 - ek voel skoon skuldig dat ek haar so in obscurity laat verval het!:eek:

En vir die van julle wat al vergeet het wat ek nu eintlik bou - so n refresher.:p

Build 380.jpg


Net voordat die fortuining heeltemaal dicht was, het ek die notatjie (op n Kolderstok notepad natuurlik) ingefriemel vir die nagedachtenis.

WeChat Image_20200826130435.jpg


n Begin aan die geschut is gemaak met die assembly van die rolpaarden.

WeChat Image_20201022061845.jpg


En terwijl die lijm uitdroog, het ek die swartmaakproses van die kanonnen begin.

WeChat Image_20201022061653.jpg


Eers die bad in acetone.

WeChat Image_20201022061658.jpg


Mooi uitdroog en toe binne die Chinese weergawe van n "blackening solution".

WeChat Image_20201022061411.jpg



WeChat Image_20201022061647.jpg


Die eerste poging was heel gaaf, maar heeltemal the nuut vir kanonnen wat gewerk het. So dit was toe maar terug in die solution, en daarna afwas met n hoogs geheime vloeistof wat net in China beskikbaar is. :D

Ek is baie gelukkig met die patina van die eindresultaat.

WeChat Image_20201022061538.jpg


Nou ja vriende - dit is al waarvoor daar nou tijd is. My twee afdae is verbij en van more is dit voor die klas.

Baie dankie vir die volg van die bouwverslag en soos altijd is alle kommentaar en hulp baie welkom.

Vriendelijk groet - Heinrich
 
Heinrich, en ik maar denken, die Haarlem wat was dat ook weer....:cool::cool: en nu weten we het weer dat is dat mooie schip wat in China gebouwd word ;);)
Ik hoop dat "het nageslacht" dat briefje van jou nooit vind.. zou jammer zijn om zoiets moois te slopen....
Je kanons zijn mooi geworden zo,
Succes verder
 
@Jaques Baie dankie Koos. Jy slaan die spijker op die kop met die briefje, maar nou ja ...Ek is so ver van kind of kraai dit is amper n briefje in n glasbottel in die zee ...
 
@*Hans* Tja Hans. Ek was drie jaar laas daar en nou met Covid weet niemand wanneer ek weer daar sal kom nie. En selfs in Zuid-Afrika is dit maar net my zoon wat nog n band is ...
 
Heinrich, moest jij al terug graven naar de 3 Pagina??? Dan vraag ik mij af waar mijn Sovereign nu staat :eek::eek:

Maar ik vind je kanonslopen er bijzonder fraai uitzien. Dat Chinese middeltje is een wondermiddeltje. :D:D:D
 
Back
Top