FALKONET VINACCIERE 1:48

@Pingu57 Baie dankie Peter. Tot sover het ons lekker gebouw en alhoewel Anna baie van die kit hou, was ek soos die Engelsman sal zeg nog in " two minds".. Maar na vandag ... petje af Falkonet:thumbsup:
 
Hello Almal

Net so n vinnige update voor slaaptyd. 60% Terpentyijn en 40% Tung Oil

WeChat Image_20201001155804.jpg


WeChat Image_20201001155809.jpg


WeChat Image_20201001155757.jpg


Tot volgende keer - Heinrich & Anna
 
@Eduard Baie dankie vir die compliment Eduard. Dit is die Peerhout wat so n kleur gee. Dit is eintlik donkerder as wat ek verwag het, maar tog mooi.

@TIMBERWOLF Baie dankie vir die thums-up Timber!

@Pingu57 Baie dankie Peter. Ek wou net graag vanaand sien hoe dit lijk.
 
@Jaques Baie dankie Koos. Ek is egter benieuwd na wat nou voorle. Die dekbeplanking sal lekker wees ... MAAR ... dan moet die verschansing opgebouw word en dit word nou weer op n heel ander manier gedoen ...
 
Back
Top